Slag van die Koraalsee

Slag van die Koraalsee
Deel van Tweede Wêreldoorlog

Die Slag van die Koraalsee
Datum 4–8 Mei 1942
Ligging Koraalsee tussen Australië, Nieu-Guinee en die Solomoneilande
Resultaat Oorwinning deur die Geallieerdes
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Australië Australië
Vlag van Japannese Keiserryk Japan
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde State van Amerika Frank J. Fletcher
Vlag van Australië John Crace
Vlag van Verenigde State van Amerika Thomas C. Kinkaid
Vlag van Verenigde State van Amerika Aubrey Fitch
Vlag van Verenigde State van Amerika George Brett
Vlag van Japan Shigeyoshi Inoue
Vlag van Japan Takeo Takagi
Vlag van Japan Kiyohide Shima
Vlag van Japan Aritomo Gotō
Vlag van Japan Chūichi Hara
Sterkte
2 vliegdekskepe
9 kruisers
13 torpedojaers
2 olietenkers
1 watervliegtuigtender
128 draervliegtuie
3 vliegdekskepe
9 kruisers
15 torpedojaers
5 mynveërs
2 mynleërs
2 duikbootjagters
3 kanonneerskepe
1 olietenker
1 watervliegtuigtender
12 transportskepe
127 draer vliegtuie
Ongevalle
1 vliegdekskip
1 torpedojaer
1 olietenker
69 vliegtuie
656 gesneuweldes
1 ligte vliegdekskip
1 torpedojaer
3 klein oorlogskepe
92 vliegtuie
966 gesneuweldes

Die Slag van die Koraalsee het op 4 - 8 Mei 1942 in die Koraalsee plaasgevind, tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search